Filter
(found 109 products)
Book cover image
Ouma Se Tuis Kombuis: Tradisionele Boere Resepte
https://magrudy-assets.storage.googleapis.com/9781511696111.jpg
19.990000 USD

Ouma Se Tuis Kombuis: Tradisionele Boere Resepte

by Mrs Johanna Van Deventer
Paperback / softback
Book cover image
Gourmet Safari
https://magrudy-assets.storage.googleapis.com/9781432301569.jpg
28.30 USD

Gourmet Safari

by Donovan van Staden
Hardback
Book cover image
Mans Se Braai Geheime
https://magrudy-assets.storage.googleapis.com/9781481197601.jpg
8.800000 USD

Mans Se Braai Geheime

by Marius Visagie
Paperback / softback
Book cover image
Hester Se Brood
https://magrudy-assets.storage.googleapis.com/9780980272987.jpg
26.000000 USD

Hester Se Brood

by Hester van der Walt
Paperback
Book cover image
'n Wydlopende herinneringsreis, deurspek met staaltjies, deur een van ons land se fynkospioniers ...Met erfeniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter Veldsman. As enigste kind op 'n plaas in die Klein-Karoo het Peter 'n fyn waarnemingsvermoe en goddelose sin vir humor ontwikkel. Die resultaat is eindeloos ...
Wat Die Hart Van Vol is: Herinneringsreise Van 'N Fynkok
'n Wydlopende herinneringsreis, deurspek met staaltjies, deur een van ons land se fynkospioniers ...Met erfeniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter Veldsman. As enigste kind op 'n plaas in die Klein-Karoo het Peter 'n fyn waarnemingsvermoe en goddelose sin vir humor ontwikkel. Die resultaat is eindeloos vermaaklike stories oor die kos en mense in sy lewe, van sy dae as kosredakteur van die tydskrif Sarie, waar Peter twee generasies Afrikaanse vroue voor die stoof touwys gemaak het, toe as kosskrywer van Rapport en, uiteindelik, as Mister V , eienaar van Emily's, waar hy hom amper 20 jaar lank beywer het om van streekskos fynkos te maak en so 'n formidabele restaurant-nalatenskap gevestig het. Baie van die stories is snaaks. Ander is soet-nostalgies. Sommige kyk eerlik na kwessies na aan sy hart, soos gay-wees en die kerk. En tog, al het hy al vir bekendes en selfs beroemdes gekook en die wereld deurkruis op soek na nuwe smake, is dit sy tante Julia en haar koskys wat hy steeds die helderste voor die oog roep, sy Skotse ouma, en die dag toe hy as 'n vierjarige op sy oupa se plaas in die Klein-Karoo die eerste keer 'n doukomkommer tussen sy tande geknars het ...Nostalgies, humoristies en hartroerend - 'n boek wat jou terugvat na Ouma se kombuis, maar dan ook die drumpel oor, na die wye wereld daarbuite.
https://magrudy-assets.storage.googleapis.com/9781770229716.jpg
USD
Paperback
Page 1 of 4