Die Wette Van Geld: Tydlose Geheime Om Finansiele Probleme Te Oorkom En Te Vermy

Paperback
Die beginsels wat in hierdie titel aangeraak word, is baie nuttig en leersaam vir elke leser. Die skrywer gee wonderlike waarhede en praktiese wenke in die titel vir elkeen wat raadop met hulle geldsake is. Vir almal wat raadop met hulle geldsake is gee Suze praktiese raad. Wanneer sy praat oor die feit dat elke mens met twee vlerke gebore word - 'n vlerk van genade en 'n vlerk van selfinspanning - wil 'n mens uitroep: Dis goeie teologie! In 'n tyd waarin talle mense noustrop trek, kan 'n titel soos die van Suze Orman mense help om die regte besluite oor hulle geld te maak. Ouers, egpare, mans, vrouens, tieners - almal behoort die wette van geld te leer ken en toe te pas.