Filter
(found 7 products)
Book cover image
Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG-program, is 'n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiele bestuur. Die kundigheid van kenners van gerespekteerde finansiele instellings word op 'n toeganklike manier beskikbaar gestel aan lesers wat nie noodwendig toegang tot die dienste van adviseurs of ...
Rand en sent
Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG-program, is 'n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiele bestuur. Die kundigheid van kenners van gerespekteerde finansiele instellings word op 'n toeganklike manier beskikbaar gestel aan lesers wat nie noodwendig toegang tot die dienste van adviseurs of konsultante het nie. Raad word verskaf oor hoe om 'n begroting behoorlik op te stel - en te laat klop. Suid-Afrikaners wat hulle in die dryfsand van skuld bevind, kry waardevolle wenke oor hoe om uit die spiraal te ontsnap en te begin spaar. Alles wat 'n mens oor eiendombeleggings, algemene en aanlynbeleggings behoort te weet, is hierin vervat. Inligting oor hoe om die maksimum opbrengs uit polisse te verseker, word gegee, en skuiwergate wat 'n mens op die finansiele pad kan laat struikel, word uitgewys. Hierdie boek is noodsaaklike leesstof vir alle Suid-Afrikaners wat verantwoordelikheid vir hul geldsake wil neem.
https://magrudy-assets.storage.googleapis.com/9781776092383.jpg
USD

Rand en sent

by Suzaan Steyn
Paperback
Page 1 of 1