My kat se naam is Maandag: Vlak 1: Gr 2: Leesboek

Series: Ster stories
Paperback
Ster stories vir die grondslagfase is bygewerk en opgegradeer om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulumverklaring met: vir leerders - nuwe stories, reuseboeke wat groeplees moontlik maak, werkblaaie met kommunikasie-aktiwiteite; vir opvoeders - 'n werkboek met leerprogramme, wenke vir aktiwiteite by werkstasies.